Ankers, Bouwerke en Staalwerke van Topgehalte – Sedert 2006

Trots gebaseer in De Doorns, bedien ons die Hexvallei en wyer omliggende areas.
Oor Boland Ankers BK

20 Jaar se Kwaliteit Ankers en Konstruksie

Boland Ankers BK is in 2006 gestig in die pragtige De Doorns, in die hart van die Hexvallei, Wes-Kaap. Wat begin het as ‘n antwoord op ‘n duidelike gaping in die mark vir wingerd ankers, het ontwikkel tot ‘n vertroude naam in landbou- en konstruksiedienste – nie net in De Doorns en omgewing nie, maar oor ‘n veel wyer area in die Wes-Kaap.

Interessante feite:

Het jy geweet? Verkeerde ankerplasing is een van die algemeenste redes vir vroeë wingerd-infrastruktuurskade.

Ons Dienste

Ankers De Doorns Hexvallei plaas

Ankers

Hoë-kwaliteit wingerd- en landbou-ankers, vervaardig om te hou. Van pars- en uitvoerankers tot hoekankers – galvanisering ook beskikbaar.

staal werk diens boland ankers

Staalwerk

Duursame staalstrukture gebou vir jare se gebruik – staalhekke, palissades, pompstasies en pak-sisteme, pasgemaak vir u behoeftes.

img9

Bouwerk

Volledige bouoplossings vir plase, huise en besighede – van plaveisel en betonmure tot elektriese heinings, vloerwerk en verf.

Laai ons bestel vorm af